Modulekode | JMN 451 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Innoverende onderrigmetodes en onderrigvaardighede vir Natuurwetenskap. Tematiese beplanning. Keuring en gebruik van verskeie bronne in Natuurwetenskap. Assesseringspraktyke, kommunikasievaardighede en klaskamerbestuur in Natuurwetenskap. Onderrigfilosofie en reflektiewe prakayke in Natuurwetenskap. |
Modulekrediete | 3.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App